BIO
Meer oor my...
Ek het in 2011 gegradueer by die Universiteit van Stellenbosch met my graad in Dieetkunde en honneurs in Menslike Voeding. Ek het my gemeenskapsdiensjaar in Upington kom doen en het daarna terug getrek Kaap toe waar ek ondermeer by Mombray Maternity Hospital en die Heart And Stroke Foundation of South Africa gewerk het. Ek het ook as privaat dieetkundige begin werk vanaf 2013 by Cape Gate Mediclinic. Maar soos die mense van die Kalahari altyd se: "as 'n mens eers die rooisand van die area tussen jou tone gevoel het-kom jy altyd terug"... en dis presies wat ek in 2016 gedoen het. Ek konsulteer steeds elke maand in die Kaap en het drie dieetkundiges wat sake aan die gang hou by Cape Gate Dietitians. Ek het 'n passie vir besigheid en geleenthede skep vir ander dieetkundiges.
​
Ek is 'n terapeut wat 'n holistiese benadering volg en altyd opsoek is na die beste oplossing vir elke pasient wat my hulp benodig. Ek glo in balaans en dat kos geniet moet word en adviseur weier as net wat om te eet en wat om te vermei. Ek glo dat gesondheid altyd ons die hoof fokus moet geniet.
​
​
​
BEREIK JOU DOELWITTE
Bereik jou doelwitte

BAIE LAE KALORIE DIEET PROGRAM
Mediese gewigsverlies program wat slegs deur geakkrediteerde dieetkundiges behartig kan word
Verloor 1 tot 2.5kg per week

LIGGAAMSAMESTELLING ANALISE
Jy is meer as net 'n getal op die skaal
My inBody120 masjien werk met bioelektriese impedansie wat impulse deur die ligaam stuur en sodoende vir ons 'n meer akkurate prentjie gee van waaruit jou ligaam bestaan. Dit meet spier, been, en vet massa en word ook deurgaans gebruik om vordering te evalueer en sodoende jou voedingsplan verder te individualiseer

DNA / NUTRIGENOMICS
Gespesialiseerde voedingsondersteuning begin hier
Jou DNA word met 'n mond swab geneem en dan ontleed volgens metaboliese weë om siektes te voorkom, dieet en aanvullings te bepaal.

ALGEMENE DIEETKUNDE DIENSTE
Sluit in:
Sportvoeding
IBS
IBD (Coeliacs & Chron's)
Voedsel intoleransies en allergieë
Groei monitering en voedinghulp vir babas en kinders
Voeding tydens swangerskap
Borsvoedingondersteuning
Tipe I en II Diabetes
Cholesterol
Hiptertensie
Konseerwatiewe gewigsverlies
Fibromialgie
Rumatoïede artritis
Outo-immuun siektes

KLINIESE WERK
Hospitaal pasiente
Voeding opvoeding voor/na operasies
Buisvoeding
Binneaarsevoeding
Gespesialiseerde dieete
Voedingsaanvullings
No battle is every easy. Especially not the battle against your weight. I still remember the shock I felt during my first visit with Anika – It was do or die. It was life-changing. I might sound overly dramatic, but who wouldn’t be if you are faced with one of the biggest battles you will ever have to fight in your life? It was never easy – but let’s face it: nothing worthwhile ever comes easy. From the get-go, Anika motivated and encouraged me to stick to the plan and get more active. Through many ups and downs, winning small, yet very emotional battles along the way, I never gave up – and this time, I am sure that I never will. In a short period of only six weeks, I can not only see the difference, but I can feel it. From being completely sedentary, I am walking 3km every morning and going to the gym three times a week. My relationship with food (and yes, it DEFINITELY is a relationship) also changed: from being addicted to sugar and junk food, to being sugar free for 6 weeks, eating salads by choice and actually enjoying it! The best part? I can feel the difference in my clothes and others are starting to notice too. I really feel great – and I am excited for the progress I am making. I look forward to winning many more battles, and eventually the war against my weight!


"Our bodies are our gardens, to the which our wills are gardeners"